PROPHET HOUTKRUIS LYRICS

 
Koor:
Daar was 'n houtkruis
My Jesus aan 'n houtkruis vageslaan
Ja daar was 'n houtkruis
En daarom sal ek sing

Ek onthou vir Dawid,
Voor die ark het hy gedans en sing
Maar na die kruis van Jesus,
Hoe sal ons kan hande vou en juig

Wie sal my stilmaak
Wie sal my kitaar se snaar afbreek
Wie sal my kan doodmaak
As my voete in dans wil, wil breek

Ek vra nie hoe jy voel nie
As gevoelens hoegenaamd besluite raak
Dan was daar nooit die kruis nie
Toe die spykers deur die bloed daardie Houtkruis kraak